Sahara

Vir ander gebruike van die term, sien asb. Sahara (dubbelsinnig).
Nasa-Satellietbeeld van die Sahara
Topografiese kaart van die Sahara

Die Sahara (Arabies: الصحراء الكبرى‎, aṣ-ṣaḥrāʾ al-kubrā , letterlik: "die grootste woestyn") is die wêreld se grootste warm woestyn, meer as 9 000 000 km², of omtrent dieselfde grootte as die Verenigde State. Die Sahara is geleë in Noord-Afrika en is 2,5 miljoen jaar oud. Die naam, Sahara, is 'n westerse uitspraak van die Arabiese woord vir woestyn.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search